

Sarie - Januarie/Februarie 2023

Magzter Gold ile Sınırsız Kullan
Tek bir abonelikle Sarie ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun kataloğu görüntüle
1 ay $14.99
1 Yıl$149.99 $74.99
$6/ay
Sadece abone ol Sarie
1 Yıl $21.99
bu sayıyı satın al $2.99
Bu konuda
In hierdie uitgawe van Sarie: 2023 - 'n Dapper nuwe jaar; Riviera-sjiek in jou swembroek Dopamien-kleur vir naels; SA Swemtrots - Tatjana, Erin, Kaylene en Lara - Die Spele nou hul droom!; André Schwartz - ‘Ek wil bly sing oor die lewe’; Ons manne sê wat huwelik laat werk; Hokaai uitbrand!- Sê nee, kry rus en aanvaar hulp; Lyk jonger - Is kollageen die antwoord? en Sprokie-eiland - Joernalis dadelik verlief op Ysland.
Sarie Magazine Description:
Yayıncı: Media24
kategori: Women's Interest
Dil: Afrikaans
Sıklık: Bi-Monthly
SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.
İstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
Sadece Dijital