Sarie - September/Oktober 2023

Sarie - September/Oktober 2023

Magzter Gold ile Sınırsız Kullan
Tek bir abonelikle Sarie ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun kataloğu görüntüle
1 ay $14.99
1 Yıl$149.99
$12/ay
Sadece abone ol Sarie
1 Yıl $21.99
bu sayıyı satın al $2.99
Bu konuda
In hierdie uitgawe van Sarie: Blindelings die ‘rol van my loopbaan’ - Donnalee & Luca - 'Nóg 'n seuntjie! - bringer van lig'; Wêreldrugby! - Rachel Kolisi meer as Mev. Springbok, Bismarck onthou ‘2007 se wen het my klein laat voel’, Marita skryf liefdesbrief vir Parys; My Oz-avontuur - Op 57 weer au pair; Dogter ná ma se lang jare in tronk ‘Ek’t gevoel ek is ’n fout’ - Felicia Goosen; Sarie voorblad gesig - Ontmoet ons top-5 en Ons werkplek teen 2030 Dít gaan ’n baas van jou vra.
Sarie Magazine Description:
Yayıncı: Media24
kategori: Women's Interest
Dil: Afrikaans
Sıklık: Bi-Monthly
SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.
İstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
Sadece Dijital