

Sarie - Mei/Junie 2024

Magzter Gold ile Sınırsız Kullan
Tek bir abonelikle Sarie ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun kataloğu görüntüle
1 ay $14.99
1 Yıl$149.99 $74.99
$6/ay
Sadece abone ol Sarie
1 Yıl $21.99
bu sayıyı satın al $2.99
Bu konuda
In hierdie uitgawe van Sarie: ‘Ek’s so reg om my vlerke te sprei’ - Cindy + foto’s binne met verloofde Craig Urbani; Wêreldster Taylor Swift herskryf die reëls; Sarie voorbladgesig 2024 - Hulle't ja gesê! - Top 35; Eksklusief - John Steenhuisen se Terry vertel hartroerend - ‘My ma het ons net nooit weer kom haal’; O genade, Ozempic - Tonge klap oor maermaak-kuur; Hou op soek! - Gejaag na geluk word 'n obsessie en Vroualleen op reis - 'As die karoo jou nooi, klim jy in jou kar'
Sarie Magazine Description:
Yayıncı: Media24
kategori: Women's Interest
Dil: Afrikaans
Sıklık: Bi-Monthly
SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.
İstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
Sadece Dijital